Error message
Deprecated function: Array and string offset access syntax with curly braces is deprecated in include_once() (line 20 of /usr/www/users/iagrizmxqr/includes/file.phar.inc).
Plaas / Besigheid Gevorderde Soek
Klipfontein Keep
Klipfontein Keep is set on a working farm in the Overberg district close to the southernmost tip of Africa. This beautifully restored original thatch farmhouse provides all the comforts of city life - from wi-fi, flat screen tv, Dstv, dishwasher, washing machine and tumble dryer - in a quit and tranquil setting with sheep, cattle and wildlife your nearest neighbours. Klipfontein sleeps 10 in four beautifully appointed bedrooms.
Klipplaat Boerdery
Gemengde saai- en vee- boerdery.
Kolsvlei Boerdery
Die plaas Kolsvlei word sedert 1914 deur die Burgerfamilie geboer. Die aanliggende myn PPC het die plaas in 2010 gekoop om 'n kalksteen steengroef op 'n gedeelte van die plaas te open. Van die myn se ander gronde is tot die oorspronklike plaas bygevoeg en tans word 'n eenheid van ongeveer 700 hektaar bedryf.
Die boerdery bestaan uit 'n gemengde saai-en veeboerdery wat in 'n wisselboustelsel bedryf word.
Gewasse wat verbou word is hoofsaaklik koring en hawer.
Die veevertakking bestaan uit Ngunibeeste, 'n SA Boerbokstoet asook Meatmaster- en SA Vleismerinoskape.
'n Vyf en twintig kilometer bergfietsroete is op die gronde aangelê en die Kolsvlei MTB & Trail Run Challenge word jaarliks in Maart aangebied.
Die plaas bied ook uitstekende voëlkyk geleenthede en daar is al 112 spesies aangeteken.
Bewaringslandbou en organiese boerderymetodes word toegepas en daar word gepoog om alle vorme van natuurlewe te bewaar op die gronde.
Area: Wes-Kaap | Western Cape
Langrug Lodge
Situated in the Overberg, between Bredasdorp and Struisbaai, alongside Soetendalsvlei, Southern Africa's second largest natural body of fresh water, Langrug lodge is a splendidly secluded and beautifully restored, self catering cottage that was originally buildt in 1912. It is fully equiped and sleep six in comfort.
Loubser Boerdery
Gemengde saai- en vee- boerdery.
Mapco
Opmeet van plase asook neem van gorndmonsters. - Farm surveying & soil analysis. Surveying is done with DGPS in WGS84 format. Everything within borderlines and above ground will be surveyed and plotted. Survey package includes a laminated and framed colour map on scale.
Masterweb
Web development and design for your business
Masterweb
Ontwikkeling van e-handel webtuistes.
MeatDirect
Plaas-slaghuis, direkte vleis bestellings met aflewerings
Meintjieskraal Boerdery
Gemengde saai- en vee- boerdery.
Pages